Nuusflits Uitgawe 1,678 — Thursday 3 October 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,678 op Thursday 3 October 2024.
Polisiekaptein se seun lig gevonnis na man sterf
Kyk die video-opname van die ongeluk wat Patrick Jewell se lewe geëis het hier. NOORDWES. – Kgaugelo Masenya is tot drie jaar korrektiewe toesig…
R50 000 beloning uitgeloof na R69 m. se busse brand
NOORDWES. – Die polisie het ‘n beloning van R50 000 uitgeloof vir inligting wat tot die inhegtenisname en suksesvolle vonnisoplegging van verdagtes kan lei,…
Jan Bloukaas – beste album op pad ondanks gesondheidsuitdagings
Jan Bloukaas, soos sy aanhangers hom ken, het nie net gister sy pa op sy verjaardag geluk toegewens nie, maar ook gesê hy is…
KYK: Bedelaar maak glo of hy gestremd is
KWAZULU-NATAL. – ‘n Man wat glo gemaak het of hy gestremd is om geld te bedel, is op kamera uitgevang. Reaction Unit South Africa…
‘Oos-Kaap sien ons nie gou weer nie’ – familie oor nagmerrie ondervinding
Allen Hutchison, sy vrou Yvonne, hulle kinders en ‘n maat van die kinders, het tydens ‘n 40ste verjaarsdagvieringvakansie in die Oos-Kaap onder booswigte deurgeloop…
Voormalige finansiële hoof van Steinhoff tot 10 jaar tronkstraf gevonnis
Lees ook: Voormalige Steinhoff-hoof van finansies van Steinhoff weer in hof PRETORIA. – Ben la Grange (50), die voormalige hoof- finansiële bestuurder van Steinhoff, …
Verdagte in Maddie McCann-saak kan tot 15 j. tronkstraf in onverwante verhoor kry
Lees ook: Maddie McCann-hoofverdagte het glo beplan om kind te steel en te verkoop DUITSLAND. – Die verdagte in die verdwyning van Maddie McCann…
Verskeie mense in hegtenis geneem na ‘selfdoodkapsule’ gebruik is
Lees ook: Ten minste ses Libanese dood in Israeliese aanval in Beiroet SWITSERLAND. – Switserse polisie het verskeie mense aangekeer nadat ‘n omstrede kapsule,…
Saak teen Zizi Kodwa tot 24 Oktober uitgestel
Lees ook: Voormalige minister op borg van R30 000 vrygelaat Die saak teen die voormalige minister van sport, kuns en kultuur, Zizi Kodwa, en…