Brekende Nuus
Afrikaans

KYK: Inwoners van Kariega en Gqeberha word ontruim oor swaar reën

KYK: Inwoners van Kariega en Gqeberha word ontruim oor swaar reën

fotokrediet: Canva
KYK: Inwoners van Kariega en Gqeberha word ontruim oor swaar reën fotokrediet: Canva

Lees ook: Erge reën en donderstorms vir vandag voorspel

Inwoners van Kariega en Gqeberha word ontruim as gevolg van oorstromings veroorsaak deur swaar reën. Verskeie weerwaarskuwings vir swaar reën word steeds vir die Oos-Kaap voorspel.

Inwoners het die rampbestuurspan gevra vir hulp en Gift of the Givers het ook hulle spanne gestuur om inwoners te ontruim.

Bronne: IOL, SABC, Algoa FM, X

Lees ook: Erge reën en donderstorms vir vandag voorspel