Reaksie-eenheid SA (Rusa) het ’n oproep ontvang vir hulp na ’n inwoner van ’n eiendom in Cottonlands ’n slang in ’n buitenhuise toilet gesien het. ’n Swart mamba van 2.5 m is Vrydagoggend uit die toilet verwyder.
Bronne: Facebook
Lees ook: 25 voertuie betrokke in ongeluk in Thohoyandou
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: