Brekende Nuus
Afrikaans

Vier mense dood en sowat 30 skole beskadig in Mpumalanga-storms

Vier mense dood en sowat 30 skole beskadig in Mpumalanga-storms

fotokrediet: Canva
Vier mense dood en sowat 30 skole beskadig in Mpumalanga-storms fotokrediet: Canva

Lees ook: Waarskuwings vir erge wind, deinings en reën uitgereik vir vandag

MPUMALANGA. – Vier mense is oorlede en sowat 30 skole is beskadig in storms wat Mpumalanga Sondagaand getref het.

Meer as 40 persone is in die storms beseer.

Die woordvoerder vir die departement van basiese onderwys, Elijah Mhlanga, het gesê die weer kan die matriekeksamens ontwrig en klasse onderbreek omdat meer as 10 skole erg beskadig is.

Bronne: IOL, eNCA, The Bul Rushes

Lees ook: Verskeie weerwaarskuwings vir vandag en môre uitgereik