Brekende Nuus
Afrikaans

Vrystaat en Gauteng verbied verkoop van kos in of naby skole

Vrystaat en Gauteng verban verkoop van kos in of naby skole

fotokrediet: Canva
Vrystaat en Gauteng verban verkoop van kos in of naby skole fotokrediet: Canva

Lees ook: Bfn-inwoners vaar spazawinkels in oor vermeende voedselvergiftiging

Die Vrystaatse en Gautengse onderwysdepartemente het die verkoop van kos in en naby skole verban ná verskeie gevalle van vermoedelike voedselvergiftiging.

47 leerlinge in die Vrystaat was gehospitaliseer na hulle vervalde sjokolade en koekies by spazawinkels gekoop het.

Die onderwysdepartemente werk saam met ander departemente om die oorsaak van die gevalle te identifiseer.

Bronne: eNCA, SA People, The Citizen

Lees ook: Nog 46 leerlinge in Bloemfontein na hospitaal met maagkrampe