Brekende Nuus
Afrikaans

Wees erge donderstorms te wagte

Geel vlak 2 waarskuwing vir erge donderstorms uitgereik

fotokrediet: SAWS
Geel vlak 2 waarskuwing vir erge donderstorms uitgereik fotokrediet: SAWS

Lees ook: Weerdiens waarsku teen erge donderstorms en deinings

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms vir vandag uitgereik.

Die waarskuwing geld vir die Noord-Kaap, Vrystaat, KwaZulu-Natal en Noord-Wes.

Bronne: Saws

Lees ook: Weerdiens waarsku teen erge donderstorms en deinings