Vermiste boer se liggaam deur beeswagters ontdek
MPUMALANGA. – Die liggaam van Ernst Rachmann (74), die vermiste boer van Leslie naby Leandra, is Vrydagoggend naby die N17 deur beeswagters gevind. Rachmann…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,715 op Saturday 9 November 2024.
MPUMALANGA. – Die liggaam van Ernst Rachmann (74), die vermiste boer van Leslie naby Leandra, is Vrydagoggend naby die N17 deur beeswagters gevind. Rachmann…
Ricus Nel en Chris Steyn het hulle stemme saamgevoeg en pas ‘n enkelsnit genaamd, Trek Hom Plat, uitgereik. Ricus Nel, wat reeds naam gemaak…
Boerpotte: Lotto: R10 miljoen Lotto Plus 1: R19 miljoen Lotto Plus 2: R7 miljoen Uitslae: Lotto: 06, 07, 20, 29, 46, 49 Bonus: 31 Lotto Plus 1: 10,…
Lees ook: Bfn-inwoners vaar spazawinkels in oor vermeende voedselvergiftiging ’n Bouer is doodgeskiet en sy assistent gewond tydens ’n beweerde huurmoord in Cornubia, KZN.…
Lees ook: Bfn-inwoners vaar spazawinkels in oor vermeende voedselvergiftiging DAWNCREST. – Tien verdagtes, gewapen met pangas en vuurwapens, het ’n ma en haar kleuters…
Lees ook: Nog 46 leerlinge in Bloemfontein na hospitaal met maagkrampe Twee grafte is Donderdag naby die M27 naby Waterloo, KZN, gekry. ’n Polisiebeampte…
Lees ook: Weerdiens waarsku teen erge donderstorms en deinings Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms vir vandag uitgereik. Die…