Brekende Nuus
Afrikaans

Slotargumente in Malema-vuurwapensaak vandag aangehoor

Slotargumente in Malema vuurwapensaak vind vandag plaas

fotokrediet: Wikipedia
Slotargumente in Malema vuurwapensaak vind vandag plaas fotokrediet: Wikipedia

Lees ook: Julius Malema getuig in vuurwapensaak

Die slotargumente in Julius Malema en Adriaan Snyman se vuurwapensaak sal na verwagting vandag in die Oos Londen-streekhof gevoer word.

Malema en Snyman word aangekla van die onwettige besit van ‘n vuurwapen, onwettige besit van ammunisie en die afvuur van ‘n vuurwapen naby ‘n skare.

Dit volg na Malema glo ‘n vuurwapen tydens die EFF se vyfde bestaansjaarviering in 2018 op Mdantsane afgevuur het.

Bronne: SABC, X, ECR

Lees ook: Julius Malema getuig in vuurwapensaak