Brekende Nuus
Afrikaans

Kayla Ehlers (13) van Pretoria vermis

Sy was geklee in 'n wit kortbroek, wit bandana om haar nek, swart plakkies en het 'n pienk rugsak gedra.

Kayla Ehlers
Fotokrediet Missing in SA

Kayla Ehlers (13) van Capital Park is vermis sedert sy haar huis sonder toestemming op 29 Desember 2022 verlaat het.

Sy is glo in die geselskap van twee kleurlingseuns in Jacobsstraat en 11de Laan gesien. Sy was geklee in ‘n wit kortbroek, wit bandana om haar nek, swart plakkies en het ‘n pienk rugsak gedra.

Enigiemand met inligting van waar sy haar mag bevind kan met die volgende persone kontak maak:

Speur AO McDonalds Pretoria Sentraal SAPD: 012 353 4233

Wendy – Missing in SA Team Members: 072 649 7683

Louise – Missing in SA Team Members: 083 285 5994

Leonardo – Missing in SA Team Members: 079 351 2160

Matt – Missing in SA Team Members: 081 010 3888

Grayham – Missing in SA Team Members: 076 712 7062

Connie – Missing in SA Team Members: 072 911 6124