Brekende Nuus
Afrikaans

Kyk: Steve Hofmeyr se spesiale Nuwejaarsboodskap

"So gly tyd verby ons. Jy kan briek soos jy wil, daar is net geen keer nie. Geseënde 2023 vir jou."

Steve Hofmeyr
Fotokrediet skermskoot video Steve Hofmeyr Facebook-blad

Steve Hofmeyr het ‘n spesiale boodskap vir ‘n voorspoedinge 2023 op sy sosiale media geplaas.

“So gly tyd verby ons. Jy kan briek soos jy wil, daar is net geen keer nie. Geseënde 2023 vir jou.”