Sekete Kgomo (30) het sy huis in Winnie Mandela Zone 3, Tembisa, Maandag 23 Januarie verlaat en nooit teruggekeer huis toe nie.
Kapt. Neldah Sekgobela, polisiewoordvoerder, sê enigiemand met inligting kan die polisie by 011 920 8000 of 082 447 4970 kontak.
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: