Brekende Nuus
Afrikaans

Ongeluk naby Middelburg eis 15

Al 15 passasiers in die minibus, insluitend twee babas, is oorlede.

15 sterf in ongeluk naby Middelburg
15 sterf in ongeluk naby Middelburg fotokrediet: Canva

Altesaam 15 mense is gisteraand oorlede in ’n ongeluk naby Middelburg.

’n Trok op pad van Graaff-Reinet het glo beheer verloor waarna die sleepwa op ’n minibus wat in die ander rigting verbygery het, geval het. Al 15 passasiers in die minibus, insluitend twee baba, is oorlede.

Die polisie ondersoek ’n saak van strafbare manslag.

Bronne: SAPS

Lees ook: Meisie naby Hermanus verkrag en vermoor, 600 buitelanders ontruim