Brekende Nuus
Afrikaans

Beloega-walvis sterf na mislukte reddingspoging

Die oorspronklike plan was om die walvis weer in die see vry te laat.

Pogings om die beloega-walvis wat in die Seinerivier in Frankryk beland het, het misluk en dit het gesterf.

Redders wou die walvis terugplaas in die see, maar die walvis is intussen oorlede.

Bronne: Euro News, The Citizen, EWN

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel. 

Lees ook: Gestrande Beloega-walvis in Seine gered