KIMBERLEY – Nog ’n informele huis is in die veld oorkant Buco in Herculesstraat opgerig. Nuusflits het verlede week berig oor ’n informele huis wat in dié veld opgerig is.
Inwoners van die gebied is baie bekommerd dat nog huis binnekort opgerig gaan word.
Nuusflits het verlede week navraag by Thoko Riet, woordvoerder van die Sol Plaatje-munisipaliteit, gedoen en sy het bevestig dit is onwettig om enige struktuur sonder die munisipaliteit se toestemming op te rig. Die munisipaliteit sou ondersoek instel.
Tot op hede is die eerste informele huis nie verwyder nie.
Nuusflits het weer navraag by Riet gedoen
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: