Brekende Nuus
Tuis

Water stroom in Dalhamweg af

KIMBERLEY. – Water stroom by Dalhamweg af in Keeleypark.

Sello Matsie, Sol Plaatje munisipale woordvoerder, sê die munisipaliteit gee aandag daaraan.

*Stuur jou foto’s en nuusbrokkies aan [email protected], tesame met jou naam en van, asook ‘n foto van jouself. Ons sal dit plaas as dit gepas is vir ons lesers.