Maandag 25 Maart

Lees ook :

Ek is so trots op myself, het ’n baie streng naweek agter die rug en het nie eers daaraan gedink om ietsie verkeerd te eet nie.

Het 05:00 opgestaan om te gaan oefen, voel regtig al deel van die roetine om elke dag vroeg op te staan.

Ek sien uit na die 5de week van ons uitdaging.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief