Vrydag 22 Maart

Lees ook :

Na n lekker af daggie is ek weer volstoom vir vandag se oefen..

Ons het n 550 gedoen, ek kan beslis voel ek word al sterker.

Dis ’n baie lekker gevoel om te weet, dit werk!

Nou is die moeilike naweek wat voorlê. Naweke bly maar moeilik vir my, maar elke naweek gaan dit bietjie beter.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief