A-pokke-geval in Swede aangemeld

Lees ook :

A-pokke geval in Swede aangemeld
A-pokke geval in Swede aangemeld fotokrediet: Canva

Lees ook: WGO verklaar a-pokke globale gesondheidsnoodgeval

SWEDE – ’n Geval van a-pokke is in Swede aangemeld. Die Sweedse openbare gesondheidsdepartement het gesê dit is die eerste geval van die nuwer, gevaarlike variant van a-pokke, Clade 1.

Dit volg na die WGO a-pokke as ’n globale gesondheidsnoodtoestand verklaar het.  Die persoon wat a-pokke het, het ’n “deel van Afrika besoek waar daar tans ’n groot uitbraak van a-pokke Clade 1 is”, volgens staatsepidemioloog Magnus Gisslen.

Bronne: DW – South Africa, First Post, BBC

Lees ook: WGO verklaar a-pokke globale gesondheidsnoodgeval

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App