Brekende Nuus
Afrikaans

Aardbewing in Gauteng gevoel

'n Aardbewering is gistermiddag in Gauteng gevoel.

Foto: My Earthquake Alert
Foto: My Earthquake Alert

GAUTENG. – ‘n Aardbewing wat 4.7 (geskat) op die Richertskaal gemeet is, is gistermiddag in veral gedeeltes van Pretoria ervaar.

Die aardbewing het Botswana en Suid-Afrika geaffekteer.

In watter gedeeltes van Gauteng het jy die aardbewing gevoel?

Bron: Rekord