Vonnisoplegging van kindermoordenaar vind April plaas
Timothy Michael Ova, wat vir die moord op twee meisies skuldig bevind is, se vonnisoplegging begin op 10 April.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,464 op Sunday 3 March 2024.
Timothy Michael Ova, wat vir die moord op twee meisies skuldig bevind is, se vonnisoplegging begin op 10 April.
Cassidey Hartzenberg is vir 20 jaar vir die moord van Romay van Rooyen tronk toe gestuur.
'n Misdadiger wat sy ID op 'n misdaadtoneel vergeet het is vir 16 jaar tronk toe gestuur.
In die soektog na Joslin Smith is klere wat na bewering bloed op het gevind wat vir forensiese analise gestuur sal word.
'n Weermaglid wat in die DRK ontplooi is, het glo Donderdag eers 'n mede-soldaat geskiet en homself daarna om die lewe gebring.
Mikaeel Oliver het vir moord, ontvoering, verkragting en regsverydeling in die Blue Downs-landdroshof verskyn.
Eskom sê dit is danksy voldoende reserwes omdat sommige opwekkingseenhede sedert Vrydag weer in diens is.
Drie persone, onder wie 'n Wits-student (18) is Donderdag in Braamfontein doodgeskiet.
'n Vermeende kaper is gister tydens 'n jaagtog doodgeskiet, terwyl een in hegtenis geneem is en twee daarin kon slaag om op vlug te…