Brekende Nuus
Afrikaans

Aardbewing van 6.9 tref Japan

6.9 aardbewing tref Japan

fotokrediet: Canva
6.9 aardbewing tref Japan fotokrediet: Canva

JAPAN. – ‘n Aardbewing van 6.9 op die Richterskaal het noordelike Japan gisteraand getref, gevolg deur verskeie naskokke.

Lees ook: Somer hou warm, winderige weer in vir brandbestryders

‘n Tsoenami-waarskuwing is aanvanklik uitgereik, maar is later gekanselleer.

Geen beserings, skade of probleme met die twee atoomkragaanlegte naby die gebied is aangemeld nie.

‘n Beampte by die Japanse meteorologie-agentskap het gewaarsku soortgelyke of sterker aardbewings kan in die volgende paar dae te wagte wees.

Bronne: Euronews, CBS News, Japan Today

Lees ook: Somer hou warm, winderige weer in vir brandbestryders