Lees ook: KYK: Los Angeles deur aardbewing getref
’n Aardbewing wat 7.3 op die Richterskaal meet, het Vanuatu vandag getref. ‘n Waarskuwing is vir ’n tsunami uitgereik, maar dit is later opgeskort.
Een persoon is in die aardbewing oorlede.
Verskeie geboue is beskadig, insluitend ’n kompleks waarin diplomatieke vergaderings van Westerse nasies plaasvind.
Bronne: BBC, CNN, New York Times
Lees ook: KYK: Los Angeles deur aardbewing getref





