Aardbewing van die Vrystaat tot in Gauteng gevoel

Lees ook :

Foto: Volcano Discovery

‘n Aardbewing kon vanoggend net voor 06:00 van die Vrystaat tot in Gauteng gevoel word. Dit het 3.7 op die Richterskaal gemeet en was sowat 10 km onder die aardoppervlak.

Die aardbewing se middelpunt was in die rigting van die Gariepdam in die Vrystaat.

volcanodiscovery.com. sê Suid-Afrika het vanjaar tot dusver 52 aardbewings gehad wat tusen 3 en 4 op die Richterskaal gemeet het en een wat bo 4 gemeet het.

Kon jy die aardbewing voel?

Date & timeMay 25, 2024 03:59:50 UTC – 10 hours ago
Local time at epicenterSaturday, May 25, 2024, at 05:59 am (Africa/Johannesburg GMT +2)
StatusPreliminary (automatic detection)
Magnitude3.7
Depth10 km
Epicenter latitude / longitude29.751°S / 26.85°E XhariepFreeSouth AfricaAlso near:  Lesotho 19.5 km (12 mi) away
Seismic antipode29.751°N / 153.15°W
Shaking intensityIV Light shaking near epicenter
Felt5 reports
Primary data sourceEMSC (European-Mediterranean Seismological Centre)
Weather at epicenter at time of quakeClear Sky  9°C (48 F), humidity: 62%, wind: 1 m/s (2 kts) from NNE
Estimated seismic energy released2.2 x 1010 joules (6.22 megawatt hours, equivalent to 5.35 tons of TNT) | about seismic energy

volcanodiscovery.com

Bron: Volcano Discovery, Phillipolis Post en Groot Karoo

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief