Lotto uitslae vir 25 Mei 2024
Boerpotte: Lotto: R16 miljoen Lotto Plus 1: R4 miljoen Lotto Plus 2: R4 miljoen Daily lotto: R480 000 Uitslae: Lotto: 01, 04, 25, 29, 36, 45. Bonus: 20 Lotto…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,547 op Saturday 25 May 2024.
Boerpotte: Lotto: R16 miljoen Lotto Plus 1: R4 miljoen Lotto Plus 2: R4 miljoen Daily lotto: R480 000 Uitslae: Lotto: 01, 04, 25, 29, 36, 45. Bonus: 20 Lotto…
‘n Aardbewing kon vanoggend net voor 06:00 van die Vrystaat tot in Gauteng gevoel word. Dit het 3.7 op die Richterskaal gemeet en was…
KWAZULU-NATAL. – Tydens ‘n gesamentlike operasie van wetstoepassers is Vrydag in Ottawa ervaar hoe verdagtes hulleself van die lang arm van die gereg beskerm…
OOS-KAAP. – ‘n Adjudant-offisier (59) en ‘n konstabel (41) het Vrydag in ‘n ongeluk gesterf toe hulle verhoorafwagtende gevangenes vervoer het. ‘n Saak van…
MPUMALANGA. – ‘n Gesoekte verdagte (39) is Donderdag net voor middernag tydens ‘n skietery met die polisie in Dennilton doodgeskiet. Kol. Donald Mdhluli sê…
Die amptelike voorskou van die dokumentêr I Am: Celine Dion oor die internasionale superster sangsensasie, wat vir ‘n geruime tyd met haar gesondheid sukkel,…
MPUMALANGA. – Joseph Mahlangu (44) en Thandazile Mkuyane (42) is elk vir die beskadiging van noodskaaklike infrastruktuur 15 jaar direk tronk toe getuur. Monica…
OOS-KAAP. – Onbekende pesone het Woensdagmiddag omstreeks 17:00 op voertuie wat van Maclear na Tsolo onderweg was, geskiet. Een persoon is in ‘n voertuig…
INTERNASIONAAL. – Ajay Gupta en Anil Gupta is Vrydag vir hulle beweerde betrokkenheid in die selfdood van Satyendra Singh Sahni (52) in Dehradun, Indië…
KWAZULU-NATAL. – Nick Evans, ‘n gesoute slangvanger, vertel hoe ‘n enorme luislang onlangs in ‘n kamer in Inanda-vallei van ‘n gordynreling afgehaal is. Die…