ActionSA sny bande met Veelpartyhandves oor RNE

Lees ook :

ActionSA sny bande met Multi-Party Charter oor regering van ‘national unity’
ActionSA sny bande met Multi-Party Charter oor regering van ‘national unity’ fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: MK-partylid in Durban doodgeskiet

ActionSA het aangekondig die party het hulle bande met die Veelpartyhandves vir SA (VPH) gesny na die DA ingestem het om ‘n regering van nasionale eenheid te vorm met die ANC, EFF en IFP as moontlike vennote.

ActionSA het gesê die DA se gesprekke om koalisies te vorm met die ANC is ‘n oortreding van die ooreenkoms wat die Handves aangegaan het. Die VPH is verlede jaar gevorm om te keer dat die ANC en EFF saamwerk.

ActionSA se leier, Herman Mashaba, het gesê hulle fokus is nou op plaaslike regering.

Bronne: IOL, SABC, Jacaranda FM

Lees ook: MK-partylid in Durban doodgeskiet

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief