Powerball uitslae vir 7 Junie 2024
Boerpotte: PowerBall: R8 miljoen PowerBall Plus: R4 miljoen Daily lotto: R750 000 Uitslae: PowerBall: 06, 09, 17, 37, 41 PowerBall: 19 PowerBallPLUS: 09, 26, 33, 46,…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,560 op Friday 7 June 2024.
Boerpotte: PowerBall: R8 miljoen PowerBall Plus: R4 miljoen Daily lotto: R750 000 Uitslae: PowerBall: 06, 09, 17, 37, 41 PowerBall: 19 PowerBallPLUS: 09, 26, 33, 46,…
Hier is die top 10 en mees geluisterde Afrikaanse liedjies vir Mei: (Wenk – kliek op die liedjie se naam om na die treffer…
OOS-KAAP. – Eskom het ‘n waarskuwing uitgereik vir die moontlikheid van meer kragonderbrekings nadat ‘n vlak 5-weerwaarskuwing deur die weerburo vir die Oos-Kaap uitgereik…
LIMPOPO. – ‘n Toyota Fortuner, wat glo op 29 Mei in Sinoville, in die noorde van Pretoria gesteel is, is Donderdagoggend, glo onderweg na…
WES-KAAP. – Polisielede wat inligting ontvang het van vermoedelik gesteelde goedere wat tydens ‘n vragmotorkaping bekom is, het Donderdag op sigarette en alkohol in…
MPUMALANGA. – Nkosikhona Ntshalintshali (36), ‘n reeksverkragter, is in die Breyten-hooggeregshof vir lewenslank en addisioneel nog 110 jaar tronk toe gestuur. Ntshalintshali is skuldig…
KWAZULU-NATAL. – Die polisie het Donderdagmiddag op ‘n perseel in Umgeni Park, noord van Durban, op ‘n groot hoeveelheid dwelms met ‘n geskatte straatwaarde…
WES-KAAP. – Twee mans is Donderdagaand net na 17:30 deur die polisie op Kaapstad Internasionale Lughawe van ‘n FlySafair-vlug verwyder en in hegtenis geneem.…
MPUMALANGA. – Ntombi Mnisi (35) is Donderdag omstreeks 17:55 noodlottig tydens ‘n skietery in Hazyview by ‘n restaurant se deurry-area doodgeskiet. ‘n Man is…
Lees ook: ActionSA sny bande met Veelpartyhandves oor RNE Verskeie individue, vakbonde, ANC-lede en ander politieke partye het beswaar gemaak teen die ANC se…