Afrikaans is Groot kaartjieverkope begin om 10:00 – volg die skakels hier

Lees ook :

Foto: Afrikaans Is Groot Facebook-blad

Kaartjieverkope vir #AiG24 Afrikaans Is Groot 2024 open om 10:00 en kan by iTickets gekry word.

Die vertonings vind van 8 tot 17 November in die SunBet-arena in Pretoria plaas.

Altesaam 15 geliefkoosde sangers is reeds geïdentifiseer om deel van die program te wees, maar daar kan moontlik nog ‘n paar aankondigings volg van gesogte name wat bygevoeg word.

Sangers soos Die Piesangskille, Appel, Corlea, Bok van Blerk, Jay, Riana Nel, Riaan Benadé, Demi Lee Moore, Dodo, Ricus Nel, Ruhan Botha, Karlien van Jaarsveld, Chris Steyn en Brendan Peyper is reeds bekend gemaak as deel van die vertoning.

Kaartjiepryse is soos volg gedeel en jy kan ook met die AIG-span per WhatsApp kommunikeer.

Boonste Vlak:

LET WEL: Voorste ry sitplekke in hierde area kos R75 meer. Kinders onder 2 jaar is GRATIS mits hulle op ’n volwassene se skoot sit

Blok K2, P3: R295.00

Blok K3, K4, P1, P2: R295.00

Blok L1, N3: R345.00

Blok L2, N2: R395.00

Blok L3, N1: R395.00

Blok M1, M3: R495.00

Blok M2: R495.00

Blok M2: R495.00

Onderste Vlak:

LET WEL: Voorste ry sitplekke in hierde area kos R75 meer. Kinders onder 2 jaar is GRATIS mits hulle op ’n volwassene se skoot sit

Blok B, BC, GH, H: R595.00

Blok C, CD, D, F, FG, G: R645.00

Blok DE, E, EF: R745.00

Vloer Vlak:

LET WEL: Voorste ry sitplekke in hierde area kos R75 meer. Kinders onder 2 jaar is GRATIS mits hulle op ’n volwassene se skoot sit

Blok AA R645.00

Blok A (Ry L-S) R745.00

Blok A (Ry A-K) R895.00

Jy kan nou ook met ons gesels op Whatsapp. Klik hierdie skakel: 👉https://wa.me/27836849539?text=Hi

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief