AKA-verdagte wil klag van meineed teen speurder lê

Hy beweer Pillay het gelieg oor hom wat ’n ongelisensieerde vuurwapen besit....

AKA-verdagte wil meineed-klagte teen speurder maak
AKA-verdagte wil meineed-klagte teen speurder maak fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: AKA-verdagtes vandag weer in die hof

DURBAN. – Een van die beskuldigdes in die moord op Kiernan (AKA) Forbes en Tebello (Tibz) Motsoane gaan ’n klag van meineed teen die ondersoekbeampte, speurder Kumuarasan Pillay, lê.

Lindokuhle Mkhwanazi beweer Pillay het die hof mislei deur hom valslik aan die saak te verbind. Hy beweer ook Pillay het gelieg oor hom wat ’n ongelisensieerde vuurwapen besit.

Mkhwanazi en die vier ander beskuldigdes het gister in die hof verskyn vir hulle borgaansoeke. Die saak is uitgestel tot 8 April en hulle sal in aanhouding bly.

Bronne: SABC, EWN, IOL

Lees ook: AKA-verdagtes vandag weer in die hof

Lotto uitslae vir 20 April 2024

Groenewald en Greeff se appèl suksesvol

Omstanders gryp glo vrag van brandende vragmotor

Vier sterf in ongeluk naby Port Shepstone

Bejaarde man se liggaam by Gqeberha-gholfklub gevind

Man wat vrou vermoor, opsny en kook se parool weer geweier

Willem Botha spog met eie parfuum

Onbekende mans sterf toe vragmotor hulle voertuig tref

Mooiweer die naweek verwag

Universiteit van Fort Hare gee binnekort graad aan 19-jarige

Powerball uitslae vir 19 April 2024

Man kry lewenslange vonnis vir verkragting van meisie (12)

Boer soek ’n Vrou se PF en Chantelle verwag ’n dogtertjie

Verdagte op rooftoneel doodgeskiet

 Kyk: Jan Jan Jan en dansende Kwagga vermaak