Nuusflits Uitgawe 1,495 — Wednesday 3 April 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,495 op Wednesday 3 April 2024.
Vyf vermeende transitorowers doodgeskiet
Vyf beweerde transitorowers is Woensdgoggend in Tasbet Park doodgeskiet, terwyl agt in hegtenis geneem is en nege daarin geslaag het om te vlug.
KYK: Skape kán geïnspekteer word voor uitvoer na Koeweit
'n Hooggeregshof-uitspraak gee aan die NDBV die reg om skape bestem vir Koeweit op die Al Messilah-uitvoerskip te inspekteer voordat hulle gelaai word.
Só lyk die weer die naweek
Saterdag kan wydverspreide donderbuie vanaf Gqeberha tot Durban verwag word.
Seun val glo in oop gat
Nooddienste en die Matjhabeng-reddingspanne is deur lede van die gemeenskap na die toneel ontbied.
Kyk: Orka en witdoodhaai meet kragte
In die video is drie orkas en een witdoodhaai sigbaar.
Kyk: Bobby van Jaarsveld se nuwe musiekvideo is hier
Aanhangers het die video as “pragtig, diep en eerlik” beskryf.
Kyk: Video oor kitskosrestaurant op Malmesbury doen die rondte
Dit is nie duidelik wanneer die video geneem is nie.
Vragmotor raak onklaar in Swartbergpas
Volgens Oudtshoorn se munisipaliteit is ’n swaardiens-insleepvoertuig van Kaapstad gekry om die vragmotor te verwyder.