Aktrise Pamela Bach op 62 oorlede

Lees ook :

Aktrise Pamela Bach oorlede in die ouderdom van 62 fotokrediet: X

HOLLYWOOD, VSA. – Die aktrise Pamela Bach, bekend vir reekse soos Knight Rider, Cheers, The Young and the Restless en Baywatch, is in die ouderdom van 62 oorlede.

Lees ook: Brandweerhoof sê Gene Hackman en Betsy Arakawa is op ongeveer dieselfde tydstip dood

Bach is op 5 Maart in haar huis in Hollywood Hills gevind na sy selfdood gepleeg het.

Sy was tot in 2006 met die akteur David Hasselhoff getroud. Sy word oorleef deur haar en Hasselhoff se twee dogters, en ‘n kleindogter.

Bronne: BBC, The Mirror, New York Post

Lees ook: Brandweerhoof sê Gene Hackman en Betsy Arakawa is op ongeveer dieselfde tydstip dood

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief