Brandweerhoof sê Gene Hackman en Betsy Arakawa is op ongeveer dieselfde tydstip dood

Lees ook :

Brandweerhoof sê Gene Hackman en Betsy Arakawa is op ongeveer dieselfde tyd dood fotokrediet: X

SANTE FE, NEW MEXICO. – Die brandweerhoof van Sante Fe het bevind Gene Hackman en sy vrou, Betsy Arakawa, is ongeveer op dieselfde tyd dood.

Lees ook: Gene Hackman en vrou nie dood aan koolstofmonoksiedvergiftiging nie

Die egpaar se ontbindende liggame is op 26 Februarie gevind na Hackman se pasaangëer op 17 Februarie ophou werk het.

Die brandweerhoof het gesê die liggame was ewe veel ontbind,, wat beteken hulle is ongeveer dieselfde tyd dood.

Dit is nog nie bekend waaraan hulle dood is nie. Aanvanklik het Hackman se familie geglo dit was weens ’n gaslek, maar daar is slegs ’n “miniskule” gaslek gevind, wat nie tot hulle dood sou lei nie.

Die polisie ondersoek nog die egpaar se dood.

Bronne: The Mirror, The Daily Star, Express

Lees ook: Gene Hackman en vrou nie dood aan koolstofmonoksiedvergiftiging nie

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief