Powerball uitslae vir 7 Maart 2025
Boerpotte: PowerBall: R37 miljoen PowerBall Plus: R30 miljoen Uitslae: PowerBall: 12, 13, 16, 28, 46. Powerball: 03. PowerBall Plus: 15, 16, 37, 43, 44. Powerball: 11.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,833 op Friday 7 March 2025.
Boerpotte: PowerBall: R37 miljoen PowerBall Plus: R30 miljoen Uitslae: PowerBall: 12, 13, 16, 28, 46. Powerball: 03. PowerBall Plus: 15, 16, 37, 43, 44. Powerball: 11.
GAUTENG. – ‘n Manlike verpleër (49) se borg is deur die Nigel-landdroshof geweier, nadat hy op aanklagte van verkragting van ‘n tienerseun (17) en…
OOS-KAAP. – Pamela Mabini (46) van Maro Foundation is Vrydag in ‘n wit Chevrolet-bakkie in Tshaukastraat, Kwazakele, doodgeskiet. Kapt. Sandra Janse van Rensburg sê…
SANTE FE, NEW MEXICO. – Akteur Gene Hackman en sy vrou Betsy Arakawa se hond is dood van honger en dehidrasie na sy in…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Man is Vrydag in ‘n skietinsident in Nandirylaan, naby Kewstraat, noord van Durban, doodgeskiet, terwyl nog twee mans skietwonde opgedoen het.…
GAUTENG. – Vier kinders, tussen 1 en 4 jaar oud, is Vrydag van ‘n plaaslike kleinhoewe verwyder nadat Pretoria-Noord-polisiestasie ‘n wenk van beweerde kinderverwaarlosing…
NOORD-KAAP. – Daniel Petrus Brand (83), sy vrou Elizabeth (73) en hulle dogter Elzabie (54) is op Sondag, 26 Julie 2020, op hulle plaas…
Eskom het vanaf 14:00 vandag (Vrydag) Fase 3-beurtkrag ingestel. Die beurtkrag sal tot Maandagoggend (10 Maart) om 05:00 voortduur. Lees meer hier onder.
PARYS, FRANKRYK. – Alle Eurostar-treine wat van Parys op pad is na Londen en die noorde van Frankryk is gekanselleer na ’n bom van…
WES-KAAP. – ‘n Verdagte wat glo Woensdag ‘n huis in Dal Josafat onwettig betree en ‘n vrou aangerand het, is met ‘n skietwond in…