Alec Baldwin se verhoordatum bekend

Lees ook :

Alec Baldwin se verhoordatum bekend
Alec Baldwin se verhoordatum bekend fotokrediet: Facebook

Lees ook: Alec Baldwin weer aangekla van manslag na skietdood op filmstel

VSA. – Alec Baldwin se verhoor vir die Rust-skietery sal 9 Julie met die kies van die jurielede begin. Die verhoor sal amptelik op 10 Julie begin en sal na verwagting agt dae duur.

Baldwin het in Januarie onskuldig gepleit op die aanklag van onwillekeurige manslag na die skietdood van kinematograaf, Halyna Hutchins.

As Baldwin skuldig bevind word, kan hy tot 18 maande tronkstraf opgelê word.

Baldwin is nie in aanhouding nie, solank hy voldoen aan verskeie voorwaardes, soos om in die land te bly en nie alkohol te gebruik nie.

Bronne: The Guardian, Variety, AP News

Lees ook: Alec Baldwin weer aangekla van manslag na skietdood op filmstel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief