Alvin en Anrika Bruinders se babadogter maak haar opwagting

Lees ook :

Foto's: Anrika en Alvin Bruinders

Lees ook hier.

Alvin en Anrika Bruinders se babadogter, Alaska, is Saterdag op 31 weke gebore. Sy was eers in Oktober verwag.

Leandre Hattingh is Alaska se surrogaatma. ‘n Ooievaarstee is op 18 Augustus vir Anrika gehou.

Die egpaar het ‘n ouer seun, Avrick, wat in gr. 1 is.

“Klein Alaska is Saterdag gebore. 31 weke. Ek vra dat julle haar sal opdra in julle gebede dat sy sterk word! Ek en Leandre Hattingh is heeltyd by haar en praat haar moed in! Bid asb. vir Alaska!!!!”

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief