Die sangeres en televisieaanbieder, Amor Vittone, se dogter Kylie het gister haar agtiende verjaardag gevier.
Amor het ’n hartroerende boodskap op haar Instagram– en Facebook-bladsye geplaas. Volgens Vittone is daar geen perke aan die liefde vir haar dogter nie. Sy sê Kylie het in ’n merkwaardige vrou ontwikkel en sy kan nie trotser wees nie.

Bronne: Instagram en Facebook
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: