Amor vir gebarste blindederm geopereer

Lees ook :

Foto: Amor Vittone

Amor Vittone is vir ‘n gebarste blindederm geopereer nadat sy sedert verlede Sondag pyn ervaar het.

“Baie dankie vir al jul gebede en omgee. Sy sal nog tot einde van die week in die hospitaal wees. Nogsteeds besigheid soos altyd. Waardeer alles. Baie liefde xx

Delyse Vittone, Amor se ma, het vroeër gesê Amor is in die hospitaal en is op 23 April geopereer.

“Amor is op die oomblik in die hospitaal. Sy ondergaan môreoggend ‘n operasie. Sy het gevra dat almal wat juwele bestel het asseblief geduldig moet wees. Ek hou julle op hoogte. Gebede is welkom.”

Het jy kommentaar oor die berig? Jy kan nou aan Nuusflits lesersbriewe skryf en dalk word joune gepubliseer. Rig jou brief aan die redakteur by nuus@nuusflits.com

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief