Daily lotto uitslae vir 28 April 2025
Boerpot: R350 000 Uitslae: 01, 04, 13, 28, 35 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,885 op Monday 28 April 2025.
Boerpot: R350 000 Uitslae: 01, 04, 13, 28, 35 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Die minister van minerale en petroleumbronne, Gwede Mantashe, het Sondag tydens die Vryheidsdagviering in Ermelo teen rassisme en rasseskeiding in Suid-Afrika gepraat. Lees ook:…
WES-KAAP. – Die hooggeregshof in die Wes-Kaap het ten gunste van die EFF en DA bevind en het die minister van finansies, Enoch Godognwana,…
Bestel jou vleis op die iBEEF-toep om voor te berei vir die naweek. Laai die iBEEF-toep af van die Google Play Store of die App-store. …
IRAN. – Die dodetal na die ontploffing by Iran se grootste hawe in Bandar Abbas het tot 40 gestyg met meer as 1 200…
Amor Vittone is vir ‘n gebarste blindederm geopereer nadat sy sedert verlede Sondag pyn ervaar het. “Baie dankie vir al jul gebede en omgee.…
Video in berig. Die gewilde sangers Ricus Nel en Riaan Benadé het hulle splinternuwe treffer 308 bekend gestel, wat as “mik in die regte…
KWAZULU-NATAL. – Vyf mense is Sondagoggend net voor 06:00 dood in ‘n ongeluk in Eddie Hagen-rylaan in Cato Ridge. Die insittendes van die motor…
VRYSTAAT. – ‘n Ma (52) wat aan seksuele aanranding op haar biologiese seun in Bayswater, Bloemfontein, skuldig bevind is, is deur die hof tot…
VANCOUVER. – Die verdagte wat met sy voertuig tussen ’n skare tydens die Lapu Lapu-fees in Vancouver ingeploeg het, is van moord aangekla. Lees…