Brekende Nuus
Afrikaans

Amptelike brandstofprys vir November bekend

Amptelike brandstofprys vir November bekend

fotokrediet: Canva
Amptelike brandstofprys vir November bekend fotokrediet: Canva

November se amptelike brandstofprys is deur die departement van minerale hulpbronne en energie bekend gemaak.

Lees ook: Sneeustorting eis 7 bergklimmers in Nepal

Die prys van 93-oktaan petrol sal daal met 51 sent per liter en die prys van 95-oktaan petrol met 51 sent per liter, terwyl die prys van 0.05%-diesel met 21 sent per liter sal daal en die prys van 0.005%-diesel met 19 sent per liter.

Die prys sal om middernag amptelik aangepas word.

Bronne: Departement van minerale hulpbronne en energie

Lees ook: Sneeustorting eis 7 bergklimmers in Nepal