Lees ook: ANC beveel om kaderrekords aan DA te oorhandig
PRETORIA. – Die ANC moet teen 17:00 vanmiddag hulle kaderontplooiingsrekords aan die DA oorhandig.
Dit volg na die konstitusionele hof die ANC beveel het om alle kaderontplooiingsrekords vanaf 1 Januarie 2013 aan die DA te gee.
Die DA het die ANC se versoek om die spertyd langer te maak van die hand gewys en het hulle gewaarsku hulle kan aangekla word van minagting van die hof as hulle nie die rekords beskikbaar maak nie.
Bronne: IOL, SABC, ECR





