Ontbinde liggame van man en vrou ontdek, kleuter hospitaal toe
Polisielede het op die vrou se liggaam, ook in 'n gevorderde toestand van ontbinding, toegedraai in 'n kombers, afgekom.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,451 op Monday 19 February 2024.
Polisielede het op die vrou se liggaam, ook in 'n gevorderde toestand van ontbinding, toegedraai in 'n kombers, afgekom.
‘n Vrot reuk wat al sedert Sondag in Kaapstad hang, het vandag vererger en inwoners van oraloor in die stad het op sosiale media…
Francois van der Merwe, Willem Petzer, Devon Hofmeyr en Tewie Wessels het borg in die Groblersdal-landdroshof gekry en die saak is tot 4 April…
Die soektog na nog vyf vermiste bemanningslede duur voort.
Die toring se operateur het toeriste beveel om hulle besoeke uit te stel en die webtuiste dop te hou voor hulle opdaag.
Hulle het ook gemaan die DA moenie die rekords misbruik nie en moet die Popi-wet in gedagte hou wanneer hulle die rekords ontvang.
'n Huisrower is Dinsdag in Noordwes tot 27 jaar in die tronk gevonnis.
Skakel ons vandag by 083 533 3224 of 066 003 7453 of stuur 'n e-pos aan [email protected] vir 'n GRATIS kwotasie.
Dit volg na die konstitusionele hof die ANC beveel het om alle kaderontplooiingsrekords vanaf 1 Januarie 2013 aan die DA te oorhandig.
Ramadan sal na verwagting op 10 Maart begin.