Andrew Tate en broer weer onder huisarres na nuwe ondersoek oor mensehandel

Lees ook :

Andrew Tate en sy broer weer onder huisarres na nuwe ondersoek oor mensehandel
Andrew Tate en sy broer weer onder huisarres na nuwe ondersoek oor mensehandel fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Klopjag op Andrew Tate se huise na bewerings oor minderjariges

ROEMENIË. – ’n Hof in Roemenië het Andrew Tate en sy broer, Tristan, weer onder huisarres geplaas na ’n nuwe ondersoek oor minderjariges begin het.

Tate word daarvan beskuldig dat hy seks gehad het met ’n minderjarige en dat hy in minderjariges handel gedryf het.

Aanklaers het gevra hy en sy broer moet in aanhouding gehou word vir 30 dae terwyl die nuwe ondersoek aangaande 35 slagoffers uitgevoer word.

Tate en sy broer word reeds beskuldig van mensehandel en die vorming van ’n bende om vrouens seksueel uit te buit.

Bronne: Jacaranda FM, Le Monde, BBC

Lees ook: Klopjag op Andrew Tate se huise na bewerings oor minderjariges

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App