Augustus se petrolprys moontlik laer, dieselprys hoër

Lees ook :

Prys van petrol daal moontlik in Augustus terwyl dieselprys moontlik styg fotokrediet: Canva

Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui op ’n moontlike daling in die petrolprys terwyl die dieselprys moontlik kan styg.

Lees ook: Meer as 60 mense dood ná winkelsentrum in Irak brand

Die prys van 93-oktaan petrol kan moontlik met 24 sent per liter daal, terwyl die prys van 95-oktaan petrol volgende maand 20 sent per liter minder kan kos.

Die prys van 0.05%-diesel kan met 63 sent per liter styg, en die prys van 0.005%-diesel met 62 sent per liter.

Kenners het gewaarsku die prys kan moontlik verander voordat dit aangepas word, as gevolg van die Amerikaanse president, Donald Trump, se 30%-tarief wat moontlik op 1 Augustus ingestel kan word.

Bronne: BusinessTech, ECR, Top Auto

Lees ook: Meer as 60 mense dood ná winkelsentrum in Irak brand

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief