Daily lotto uitslae vir 17 Julie 2025
Boerpot: R500 000 Uitslae: 04, 05, 07, 28, 36 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,965 op Thursday 17 July 2025.
Boerpot: R500 000 Uitslae: 04, 05, 07, 28, 36 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
WES-KAAP. – ‘n Nigeriër (48) en nog ‘n man (55) is Donderdag in die vroeë oggendure op verskeie persele in die Makhaza-polisiëringsgebied deur lede…
WES-KAAP. – Fabian Mertenton (38) is Donderdag deur die Plettenbergbaai-landdroshof tot 10 jaar tronkstraf vir sy betrokkenheid by geteikende afpersing in die Mosselbaai- en…
SWANSEA, SUID-WALLIS. – ’n Ironman-atleet wat Sondag tydens die swemgedeelte van die kompetisie “in die moeilikheid was” is gister oorlede. Lees ook: Verdagte in…
OOS-KAAP. – ’n Gesin van George is Dinsdagmiddag gehelp nadat hulle by Sardiniabaai in ’n sterk seestroom vasgevang is. Craig Lambinon, NSRI-woordvoerder, sê in…
Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui op ’n moontlike daling in die petrolprys terwyl die dieselprys moontlik kan styg. Lees ook: Meer…
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het verdere weerwaarskuwings vir vandag uitgereik. ’n Geel vlak 1-waarskuwing vir onstuimige wind is vir die Noord-Kaap en die Vrystaat uitgereik,…
IRAK. – 61 mense is oorlede ná ’n brand gister by ’n winkelsentrum in Irak uitgebreek het. Lees ook: KYK: Toeriste ná vulkaniese uitbarsting…
VSA. – Een persoon is dood en 13 beseer ná weerlig gisteraand ’n boogskutbaan in New Jersey getref het. Lees ook: 14 vlugtelinge dood…
YSLAND. – Toeriste en plaaslike inwoners is gister ná ’n vulkaniese uitbarsting van Ysland se Reykjanes-skiereiland ontruim. Lees ook: Boeing maak noodlanding ná enjin…