Australiese toeris gered wat op Tafelberg inmekaarsak

Lees ook :

Australiese toeris gered wat op Tafelberg inmekaarsak
Australiese toeris gered wat op Tafelberg inmekaarsak fotokrediet: Canva

Lees ook: Liggaam van vrou in Olifantsrivier gevind

TAFELBERG. – ‘n Australiese toeris is gered na sy Maandag op die Fountain Ledge op Tafelberg inmekaargesak het.

Die vrou en drie vriende het vanaf die Indië Venster-roete gaan stap, maar toe hulle by Fountain Ledge kom, het sy skielik inmekaargesak.

Die vrou is met ‘n helikopter van die berg afgehaal en met ‘n ambulans na ‘n hospitaal geneem waar sy vir hitte-verwante beserings behandel word.

Toeriste word gewaarsku om op te let na die weervoorspelling en om ekstra water saam te neem.

Bronne: IOL, 2 Oceans Vibe, Cape Town ETC

Lees ook: Liggaam van vrou in Olifantsrivier gevind

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief