Powerball uitslae vir 6 Oktober 2023
Boerpotte: PowerBall: R98 miljoen PowerBall Plus: R48 miljoen Daily lotto: R750 000 Uitslae: PowerBall: 19, 21, 25, 41, 49. Powerball: 09 PowerBall Plus: 01, 06, 21, 35, 47. Powerball: 17. Daily lotto:…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,315 op Friday 6 October 2023.
Boerpotte: PowerBall: R98 miljoen PowerBall Plus: R48 miljoen Daily lotto: R750 000 Uitslae: PowerBall: 19, 21, 25, 41, 49. Powerball: 09 PowerBall Plus: 01, 06, 21, 35, 47. Powerball: 17. Daily lotto:…
"Die DA is verlig dat Du Plessis haar werk om Gamagara te red, kan hervat, wat as gevolg van haar gedwonge afwesigheid onnodig uitgestel…
Dit moet die heraktivering van die RMSH en Dr. Harry Surtie-hospitaal se sekuriteitskameras en biometriese stelsels insluit.
'n Vrou het glo drie keer oor 'n man gery, waarna sy vir moord in hegtenis geneem en in die hof verskyn het.
Phakeng het gesê Cameron se kommentaar was rassisties, ongevraagd en lasterlik en hy moet om verskoning vra.
Die saak teen Alberts is tot 29 Januarie 2024 uitgestel.
Toeriste word gewaarsku om op te let na weervoorspelling en om ekstra water saam te neem.
Riana Nel het met emosie vertel oor haar nuwe liedjie Ek Wonder en die video-opname wat gemaak is.
Die polisie het gesê sy was glo saam met drie ander mense toe sy weggeraak het.
Derek Watts is met 'n Safta vir lewenslange bydrae tot die Suid-Afrikaanse media- en vermaaklikheidsbedryf vereer.