Geen tyd verbonde om vermiste persone aan te meld
Die Suid-Afrikaanse polisiediens moedig mense aan om nie te wag om vermiste persone aan te meld nie. As iemand verdwyn, is dit vir die…
Die Suid-Afrikaanse polisiediens moedig mense aan om nie te wag om vermiste persone aan te meld nie. As iemand verdwyn, is dit vir die…
NOORD-KAAP – ’n Man (50) is gister by Wandrag-plaas, buite Kuruman, in hegtenis geneem. Maj. genl. Johan Bean, polisiewoordvoerder, sê: “Na bewering het die…
KIMBERLEY – ’n Minimum van 19.44°C en ’n maksimum van 37.22°C word vir vandag in Kimberley voorspel. Beskrywing: Clear throughout the day. Wind: 5.34…
KIMBERLEY – ’n Kleuter (5) het by Riverton-vakansieoord verdrink. Kol. Dimakatso Mooi, polisiewoordvoerder, sê die omstandighede rondom die voorval word ondersoek. Die polisie versoek…
KIMBERLEY – ’n Minimum van 21°C en ’n maksimum van 36°C word vir môre hier aangewys.
KIMBERLEY – Hierdie Yorkshire-terriërreun is deur ’n barmhartige Samaritaan by vyf mans oorkant Riviera Spar gekoop. Die hondjie was na bewering met ’n broek…
Ontvang jou tydskrif per epos. Sluit hier aan: Subscribe * indicates required Epos adres * Jou naam Jou van Jou ouderdom Jou telefoonnommer
Die wet wat voorsiening maak vir betaalde ouerverlof vir ouers van pasgebore babas, wat vandag in werking tree, is deur die vakbondfederasie Cosatu verwelkom.…
’n Nuwe begin is soms verbloem as ’n pynvolle einde – Lao Tzu Foto: usatoday.com
’n Voorspoedige nuwe jaar aan al ons lesers. Mag hierdie jaar gevul wees met liefde, vreugde, geluk, seëninge en goeie gesondheid. Baie dankie aan…