Baba oorlede na ma haar ‘per ongeluk’ in oond sit

Lees ook :

Baba oorlede na ma haar per ongeluk in oond sit
Baba oorlede na ma haar per ongeluk in oond sit fotokrediet: Canva

Lees ook: Meisie (6) wat gesmeek het vir hulp dood gevind in Gaza

MISSOURI, VSA. – ’n Baba is Vrydag oorlede na haar ma haar glo per ongeluk in ’n oond gesit het om te slaap eerder as in haar bedjie.

Mariah Thomas is aangekla daarvan dat sy ’n kind se welsyn in gevaar gestel het na sy haar een maande ou baba glo per ongeluk in ’n oond gesit het om te slaap.

 Die baba is met brandwonde gevind en sy is op die toneel dood verklaar.

Dit is onbekend hoe Thomas die fout kon gemaak het.

Bronne: DNA, Fox News, NDTV, Sky News

Lees ook: Meisie (6) wat gesmeek het vir hulp dood gevind in Gaza

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief