Baba se liggaam in veld gekry

Lees ook :

Foto: Radio 786

WES-KAAP. – Die liggaam van ‘n baba, 10 maande oud, is Donderdag omstreeks 14:00 in ‘n oop veld in Verdestraat, Steenberg, gekry. ‘n Nadoodse ondersoek sal gedoen word om die oorsaak van die baba se dood vas te stel.

Kapt. Frederick van Wyk sê aan Nuusflits ‘n vrou (33) is op aanklag van moord gearresteer.

Van Wyk sê die moordsaak sal vir ondersoek na Wynberg-GKS oorgeplaas word.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief