Brekende Nuus
Afrikaans

Bekende sjef verdrink in fratsongeluk

Bekende sjef verdrink in fratsongeluk
fotokrediet: Skergmreep
Bekende sjef verdrink in fratsongeluk fotokrediet: Skergmreep

Lees ook: KYK: Meteoriet ontplof oor VSA

PORTLAND, VSA. – Die bekende sjef, Naomi Pomeroy (49), het Saterdagaand in ‘n fratsongeluk verdrink.

Pomeroy, wat al op verskeie kookprogramme insluitend Top Chef Masters verskyn het, en vriende was op binnebande aan die ontspan in die Willamette-rivier toe die ongeluk gebeur het.

Die groep is by ‘n haakplek vasgevang en Pomeroy is onder die water ingetrek en daar vasgekeer deur ‘n tou van ‘n binneband wat aan haar vas was.

Bronne: The Independent, New York Post, TIME

Lees ook: KYK: Meteoriet ontplof oor VSA