Brekende Nuus
Afrikaans

KYK: Meteoriet ontplof oor VSA

KYK: Meteoriet ontplof oor VSA

fotokrediet: Skermgreep
KYK: Meteoriet ontplof oor VSA fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Zuma se dissiplinêre verhoor tot volgende week uitgestel

NEW YORK CITY, VSA. – ‘n Meteoriet het Dinsdag oor New York ontplof soos dit die aarde se atmosfeer getref het.

Dit is onduidelik hoe groot die meteoriet was. Dit is as ‘n helder vuurbal in die lug gesien en is selfs in Pennsilvanië en Maryland opgemerk.

Nasa het gesê geen fragmente van die meteoriet is gevind nie en daar is geen skade aangemeld nie.

Bronne: The Jerusalem Post, Daily Mail, Space.com

Lees ook: Zuma se dissiplinêre verhoor tot volgende week uitgestel